‘n Nuwe era vir die Duinhuis en sy inwoners. ‘n Webtuiste waar die magic wat hier gemaak word, vasgevang sal word. ‘n Blog wat vertel van die weskus lewe. Van reise na plekke . En die ervaring van mooi goed sien, lekker kos eet, mense ontmoet. Van boeke lees en wyn drink. Van dinge en mense wat inspireer.