IsabellaNiehaus Bella's Blog

Die ‘magic’ van vuur..en goeie wyn

Die Duinhuis het magic.Hou jy agter die grys sementblok van ‘n huis stil wonder jy dalk …what is the fuss all about. Dan: stap net deur die groen hek in die ‘kampie’ met die ongetemde turksvybos. Die olyfbome wat wild en hoog en groot groei. Bome wat kratte vol olywe dra. Sodra jy die effe verweerde trappe met die morokaanse teëls begin klim, kry jy die reuk van die see. Hoor jy die musiek van die golwe. En weet jy….hier wag iets moois!
‘n Uitsig soos min met golwe wat breek en klots op ‘n wit strand.

Voor teen die see ‘n stukkie grond met duisende oesterskulpe, grasse en ‘n reuse Septemberbos. Deure wat wa-wyd oopskuif. Mooi gedekte tafels. ‘n Binne braai.

Dit is waar ek en Mynhardt Joubert en Frikkie Janse van Rensburg ons weergawe van ‘n braaidag hou.

Ons spyskaart:
Met die intrapslag. Groot bol glase met Cruxland Gin/Baker and Quinn Tonic..kruie en bessies.

Dan soos die gewoonte op die Duin is: massas Saldanha Oesters met ‘n ys ys koue Roodeberg Rosé

Snoek, vir ure gemarineer in ‘n Maleise soet kerriesous en dan oor die kole gebraai. Dit is bedien met ‘n huisslaai/tandoori mayo en ‘n glas KWV Classic Collection Moscato.

Vars mossels met ‘n tamatie en chorizo/rooiwynsous wat op die vuur gekook word.Naanbrood wat vroegoggend reeds geknie is.

n Hele groot blok Rump steak toegewikkel in vars roosmaryn, tiemie en loueierblare gebraai op oop vlamme. Dit is bedien met samp risotto…sampioene,parmesan en ‘n bietjie room. En die Duin se soetpatats gerooster met heuning en komyn en bedien met ‘n karadmon roomsous. Daarmee saam Roodeberg Dr Charles Niehaus.

En die finale: dekadente donker sjokolade koek bedien met vars aarbeie geweek in KWV Medium Cream Sherry en bedien met ‘n glasie KWV Cape Tawny.

Ek onthou: as ‘n jong getroude vrou in die tagtigs dat ‘n bottel Roodeberg dié wyn was. Dit het jou status sommer die hoogte in laat klim. Dit wil sê as jy ‘n bottel in die hande kon kry. Later kruis my pad met mense wat ‘n KWV kwota het. En is was ek so blessed om darem ‘n paar bottels in die hande te kry.

So vir my was Roodeberg altyd ‘n naam propvol memories….en op ‘n dag is Roodeberg die ‘hero’ by my Langtafel op die Duin!

Dit is Mynhardt Tobias Joubert wat weer die wyn en al die ander lekkertes van KWV duin toe bring.

Dit is ‘n enorme lekkerte om saam met iemand anders kos te maak. Mynhardt en Frikkie verstaan die kombuis met die min potte en panne…die trollie kruie met ‘n hoekie vir die brandewyn en whisky en rum en soetwyn wat so gul by souse gegooi word!

n Dag of wat voor die ete ontdek ek die wonderlike wêreld van JULIA CHILDS .Haar resepte en kennis. Haar video’s waarna ek vir ure kan kyk.

EN so word daar word daar tussen die drie van ons besluit om ‘n Bernaisesous saam met die rump te maak. Maar net sommer enige Bernaisesous nie. Julia Child se resep waar alles met per hand geklits word. Daar is diepte in die smaak en hoewel dit heelwat meer tyd neem as met’n blitzer…is dit só die moeite werd.

Gaan google gerus die video waarin Julia Child jou stap vir stap wys om die perfekte Hollandaise- en Bernaisesouse te maak.

Dankie Yvette Jordaan vir al die mooie kiekies.Mynhardt en Frikkie vir die saamkook….en vir al die gaste wat om die tafel gesit het , ‘n dankie vir die lekkerte van gesels en lag!

ONTHOU: maak elke dag tyd om die magic in klein goedjies raak te sien.

BELLA

Tommye Tamporello

Invite You Become a member of Bing's Advertising Platform

Do you would like to figure out the much better advertising platform to profit from your web site ?

Media Advertising Platform is a leading ad tech company which draws the demand from Yahoo Bing advertiser pool and focuses on developing innovative monetization products for digital publishers.

Sign up here: https://www.interactivewise.com to get 10% extra revenue

It is run on many top publisher sites around the world like New York Times, Elle, Reuters, Forbes, and Cosmopolitan.

Media Advertising Platform works best with product niche websites. For those websites on which it performs well, the average RPM for 10,000 page views is around USD 10.

Join now: https://www.interactivewise.com

Best,
Tommye Tamporello

Get The Best Value in Pro Email Marketing Tools.$0 to Start!

Try GetResponse risk-free for 30 days: https://www.interactivewise.com/b...

It's never been easier to connect with your audience and drive success for your business.

For 20 years, GetResponse has been a market leader helping over 1,000,000 entrepreneurs and small businesses accelerate their growth through powerfully-simple email marketing tools and expertise.

Start accelerating your growth today: https://www.interactivewise.com/b...

Best regards,

Gerda Navo

* Unsubscribe: send text "don't"

Hi?

My name is Velez from the American Survey Association.

I’m reaching out to you because we are looking for business owners like you to fill out paid surveys. Would you be willing to fill out our survey about Business and Website?

You can visit https://www.thelocation3.com/paid... if you are interested.

Minimum payment threshold: 10$ = 2 paid surveys + 3 cash offers (as you do more, you will get higher paying offers, surveys )

Thanks for your time,

Ginger Velez

*******************

Unsubscribe: https://www.thelocation3.com/unsu...

(will not be published)
(optional)
remember me
subscribe to updates